Donderdag 03 Oktober 2013

Laat hulle jou altyd ondhou!

Beroemde mense haat dit wanneer hul ondersteuners aan gaan wanneer hulle die beroemdes ontmoet. Hulle huil, skree en somtyds benodig hulle mediese bystand. Dit kan baie oorweldig raak vir die stêrre wanneer mense so aan gaan. So hoe kan jy kalm hou en lekker gesprek hou met jou gunstelling stêr?

  • Die belangringste ding is om kalm te bly, jy moet jouself ontspan.
  • Jy moenie skree nie.
  • Moenie huil nie.
  • As jy weet die persoon gaan nou uit kom, haal deep asem.
  • Herinner jouself dat hulle ook mens is, nes jy.
  • Hou 'n pragtige glimlag op jou gesig.
  • Probeer om naby die persoon te kom.
  • Hou 'n lekker gesrek met die persoon en praat asof hulle 'n normale persoon is.
  • Sê dankie, en loop weg.
Jy moet ondhou, alle kans wat beroemde mense kry om normaal te voel, maak hulle baie gelukkig, van dit gebeur nie altyd nie.So as jy vir hulle normaal laat voel, sal hulle jou nie vergeet nie! En dis hoe simpel dit is! :)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking