Op die 17 Augustus van die jaar, het hulle op Twitter gesê dat hulle tekenings gaan doen in Canal Walk.
Ek het net geweet dat ek dit nie kon miss nie, ek moes daar wees om hulle te ontmoet en sodat hulle my albums kon teken, en ek 'n foto saam met hulle kan vat.
Tyd het gekom, Ek was verbaas met myself dat ek so kalm was, maar ja, hulle is net mens. Ek het my drie albume op die tafel neer gesit vir hulle om te teken en Andrew (die een broer) het gesê "Wow! I love that!"
Toe hulle kla geteken was, het ek by hulle gaan staan om my foto te kry, Dit was snaaks, die meisie wie die foto gevat het, was nie bewus oor hoe die foon se kamera werk nie, so sy het 'n bietjie lank gesukkel maar uitendelik reg gekry. Ek hou nie van my foto's met hulle nie, hulle lyk pragtig in dit, maar nie ek nie. Haha. So ek hoop volgende keer dat ek beter sal lyk in my foto met hulle.
Dit was baie gaaf van hulle om my weer laat terug gekom het vir 'n noge foto, van die eerste een was verwaag. Ek het dit geniet om met hulle te gesels, hulle is baie onstpannig en oulik. :)
![]() |
| Locnville besig om te teken. |
![]() |
| My CD! :) |
![]() |
| Al drie CD's wat hulle vir my geteken het. |
![]() |
| Die eerste foto met hulle wat nie reg uit gekom het nie. |
![]() |
| Ek en Locnville. Hahahaha! |





Enkele opmerkings:
AntwoordVee uit1. suid Afrika - Suid-Afrika
2. Op die 17 Augustus - Op die 17de Augustus
3. tekenings - handtekeninge
4. miss - mis
5. foto saam met hulle kan vat. - foto saam met hulle kan neem
6. kla geteken was - klaar geteken het
7. die meisie wie die foto gevat - die meisie wat die foto geneem het
8.in dit - daarin
9. het vir 'n noge foto, van die eerste een was verwaag. - het vir nog 'n foto, want die eerste een vas vaag.