Toe ek oor die taak gehoor het, was ek al bekommered, want ek haat sulke dinge en ek was 'n bietjie bang oor hoe ek gaan doen, maar dit was 'n wonderlike ervaring en ek het dit geniet.
Ek het daarvan gehou om te blog want ek kon blog oor enige iets, en ek het dit geniet om oor beroemde mense te blog. Dit het my laat besef dat ek regtig mal is oor som beroemde mense!
Ek het daarvan gehou om my prente te gebruik, en daaroor te kon praat met anders.
Wat ek nie van gehou het nie, was die feit dat elke week moet ons gepos het, en ek het somtyds daaroor vergeet, dan moes my vriendinne my herinner.
In die algemeen, was dit baie prêtvol, en ek het dit geniet, alhoewel ek gedink het dat ek dit sou haat, maar dit was glad nie so nie! ☺
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking