Toe ek oor die taak gehoor het, was ek al bekommered, want ek haat sulke dinge en ek was 'n bietjie bang oor hoe ek gaan doen, maar dit was 'n wonderlike ervaring en ek het dit geniet.
Ek het daarvan gehou om te blog want ek kon blog oor enige iets, en ek het dit geniet om oor beroemde mense te blog. Dit het my laat besef dat ek regtig mal is oor som beroemde mense!
Ek het daarvan gehou om my prente te gebruik, en daaroor te kon praat met anders.
Wat ek nie van gehou het nie, was die feit dat elke week moet ons gepos het, en ek het somtyds daaroor vergeet, dan moes my vriendinne my herinner.
In die algemeen, was dit baie prêtvol, en ek het dit geniet, alhoewel ek gedink het dat ek dit sou haat, maar dit was glad nie so nie! ☺
Die bekendes van die wêreld.
Donderdag 03 Oktober 2013
Laat hulle jou altyd ondhou!
Beroemde mense haat dit wanneer hul ondersteuners aan gaan wanneer hulle die beroemdes ontmoet. Hulle huil, skree en somtyds benodig hulle mediese bystand. Dit kan baie oorweldig raak vir die stêrre wanneer mense so aan gaan. So hoe kan jy kalm hou en lekker gesprek hou met jou gunstelling stêr?
- Die belangringste ding is om kalm te bly, jy moet jouself ontspan.
- Jy moenie skree nie.
- Moenie huil nie.
- As jy weet die persoon gaan nou uit kom, haal deep asem.
- Herinner jouself dat hulle ook mens is, nes jy.
- Hou 'n pragtige glimlag op jou gesig.
- Probeer om naby die persoon te kom.
- Hou 'n lekker gesrek met die persoon en praat asof hulle 'n normale persoon is.
- Sê dankie, en loop weg.
Jy moet ondhou, alle kans wat beroemde mense kry om normaal te voel, maak hulle baie gelukkig, van dit gebeur nie altyd nie.So as jy vir hulle normaal laat voel, sal hulle jou nie vergeet nie! En dis hoe simpel dit is! :)
Vrydag 13 September 2013
Hulle noem my Locnville se grootste "Fangirl"
Locnville is een van suid Afrika se grootse bekendes. Hulle is identiese tweeling broers. Locnville produseer hul eie musiek en sing ook. Die tweelinge is baie suksesvol en maak nog steeds naam vir hulself.
Op die 17 Augustus van die jaar, het hulle op Twitter gesê dat hulle tekenings gaan doen in Canal Walk.
Ek het net geweet dat ek dit nie kon miss nie, ek moes daar wees om hulle te ontmoet en sodat hulle my albums kon teken, en ek 'n foto saam met hulle kan vat.
Tyd het gekom, Ek was verbaas met myself dat ek so kalm was, maar ja, hulle is net mens. Ek het my drie albume op die tafel neer gesit vir hulle om te teken en Andrew (die een broer) het gesê "Wow! I love that!"
Toe hulle kla geteken was, het ek by hulle gaan staan om my foto te kry, Dit was snaaks, die meisie wie die foto gevat het, was nie bewus oor hoe die foon se kamera werk nie, so sy het 'n bietjie lank gesukkel maar uitendelik reg gekry. Ek hou nie van my foto's met hulle nie, hulle lyk pragtig in dit, maar nie ek nie. Haha. So ek hoop volgende keer dat ek beter sal lyk in my foto met hulle.
Dit was baie gaaf van hulle om my weer laat terug gekom het vir 'n noge foto, van die eerste een was verwaag. Ek het dit geniet om met hulle te gesels, hulle is baie onstpannig en oulik. :)
Op die 17 Augustus van die jaar, het hulle op Twitter gesê dat hulle tekenings gaan doen in Canal Walk.
Ek het net geweet dat ek dit nie kon miss nie, ek moes daar wees om hulle te ontmoet en sodat hulle my albums kon teken, en ek 'n foto saam met hulle kan vat.
Tyd het gekom, Ek was verbaas met myself dat ek so kalm was, maar ja, hulle is net mens. Ek het my drie albume op die tafel neer gesit vir hulle om te teken en Andrew (die een broer) het gesê "Wow! I love that!"
Toe hulle kla geteken was, het ek by hulle gaan staan om my foto te kry, Dit was snaaks, die meisie wie die foto gevat het, was nie bewus oor hoe die foon se kamera werk nie, so sy het 'n bietjie lank gesukkel maar uitendelik reg gekry. Ek hou nie van my foto's met hulle nie, hulle lyk pragtig in dit, maar nie ek nie. Haha. So ek hoop volgende keer dat ek beter sal lyk in my foto met hulle.
Dit was baie gaaf van hulle om my weer laat terug gekom het vir 'n noge foto, van die eerste een was verwaag. Ek het dit geniet om met hulle te gesels, hulle is baie onstpannig en oulik. :)
![]() |
| Locnville besig om te teken. |
![]() |
| My CD! :) |
![]() |
| Al drie CD's wat hulle vir my geteken het. |
![]() |
| Die eerste foto met hulle wat nie reg uit gekom het nie. |
![]() |
| Ek en Locnville. Hahahaha! |
Vrydag 06 September 2013
Dit was 'n reënerige Woensdag oggend. Die dag was uitendelik hier. Die dag vir Justin Bieber se konsert hier in Kaapstad, op ons stadion. Ek was so opgewonde, Jy sal nie glo hoe opgewonde ek was nie. Die reen op my venster was so sterk, asof dit my venster kon gebreek hêt. Ek wou nie eens my ontbyt geeët hêt nie. My klêre was reg gesit, Ek hêt my klaar gemaak, alles reg gekry. My kaartjie was die mees belangriste ding van die dag. Ek was onsteld oor die weer! Ek wou sonskyn gehad hêt. Weg was ons, Die vars reuk van die reën water in die lug, Die pad wat so vol was, dit hêt my behoorlik gelukkig gemaak! Toe ons by die stadion opdaag, was dit so vol, Al die meiseies wat Justin Bieber orals op hulle hêt. Dit was pragtig om te sien. Die lyn om in te gaan was baie lank, maar wat kon ek doen? Ek moes daar staan vir vuur ure in die reën. Toe ons in gaan, toe kom die son uit, die pragtige blou lug was sigbaar.
![]() |
| Die lug van binne die stadion. |
Ons was binne, uitendelik! Ek hêt gaan sit. Die opening dade was Locnville, Ook my gunstellinge! Ek was so opgewonde toe ek hulle sien. Nie lank na dit nie, was dit tyd vir Justin Bieber om op te tree, Almal in die stadion het begin sy naam skree! "Justin, Justin, Justin!" Dit was wonderlik om te hoor! Almal so vriendlik met mekaar net oor die seun. Toe begin die aftel, Almal hêt saam getel. Toe ons kom by nommer fyf, Toe begin ek skree en spring!
"Let's Do This!" Dit was die woorde wat uit Justin Bieber se mond gekom hêt toe hy daar gestaan hêt en vir ons aan gekyk hêt. Ek sal die dag nooit vergeet nie, Dit was magiese.
![]() |
| Die einde van 'n ongelooflike aand. |
Vrydag 30 Augustus 2013
Die jong stêrre laat my baie dink!
Ek is net 'n geowne tiener meise, wat daarvan hou om beroemde mense te leer ken, Ek het baie guntstelling bekende stêrre en dit is ook die rede waarom ek oor beroemde mense gaan blog. Terwyl ek hier sit en tik, luister ek na Justin Bieber, Ja, jy het reg gelees, Die prince van pop musiek, is dit nie so nie? Hy het soveel klein meisies se harte gesteel met sy mooi hare en sy goeie stem. Hy is maar net nientie jaar oud maar mese van alle ouderdomme ken hierdie jong man. Vir my, is dit 'n baie vreemd lewe en die tipe lewe wat 'n persoon nooit sal verstaan nie. Om te dink dat daar soveel jong mense is wat hierdie lewe lei! Die beroemde kinders kan nie skool gaan of uit gaan soos gewone tieners nie en hulle persoonlike lewens is saam met hul werk lewe uit gedeel vir die wêreld. Dit is regtig iets om aan te dink, of hoe?
![]() |
| Hier is 'n foto van Justin Bieber, as jy nog sit en wonder wie hy is. |
Teken in op:
Opmerkings (Atom)







