Toe ek oor die taak gehoor het, was ek al bekommered, want ek haat sulke dinge en ek was 'n bietjie bang oor hoe ek gaan doen, maar dit was 'n wonderlike ervaring en ek het dit geniet.
Ek het daarvan gehou om te blog want ek kon blog oor enige iets, en ek het dit geniet om oor beroemde mense te blog. Dit het my laat besef dat ek regtig mal is oor som beroemde mense!
Ek het daarvan gehou om my prente te gebruik, en daaroor te kon praat met anders.
Wat ek nie van gehou het nie, was die feit dat elke week moet ons gepos het, en ek het somtyds daaroor vergeet, dan moes my vriendinne my herinner.
In die algemeen, was dit baie prêtvol, en ek het dit geniet, alhoewel ek gedink het dat ek dit sou haat, maar dit was glad nie so nie! ☺
Donderdag 03 Oktober 2013
Laat hulle jou altyd ondhou!
Beroemde mense haat dit wanneer hul ondersteuners aan gaan wanneer hulle die beroemdes ontmoet. Hulle huil, skree en somtyds benodig hulle mediese bystand. Dit kan baie oorweldig raak vir die stêrre wanneer mense so aan gaan. So hoe kan jy kalm hou en lekker gesprek hou met jou gunstelling stêr?
- Die belangringste ding is om kalm te bly, jy moet jouself ontspan.
- Jy moenie skree nie.
- Moenie huil nie.
- As jy weet die persoon gaan nou uit kom, haal deep asem.
- Herinner jouself dat hulle ook mens is, nes jy.
- Hou 'n pragtige glimlag op jou gesig.
- Probeer om naby die persoon te kom.
- Hou 'n lekker gesrek met die persoon en praat asof hulle 'n normale persoon is.
- Sê dankie, en loop weg.
Jy moet ondhou, alle kans wat beroemde mense kry om normaal te voel, maak hulle baie gelukkig, van dit gebeur nie altyd nie.So as jy vir hulle normaal laat voel, sal hulle jou nie vergeet nie! En dis hoe simpel dit is! :)
Teken in op:
Opmerkings (Atom)