Vrydag 06 September 2013


Dit was 'n reënerige Woensdag oggend. Die dag was uitendelik hier. Die dag vir Justin Bieber se konsert hier in Kaapstad, op ons stadion. Ek was so opgewonde, Jy sal nie glo hoe opgewonde ek was nie. Die reen op my venster was so sterk, asof dit my venster kon gebreek hêt. Ek wou nie eens my ontbyt geeët hêt nie. My klêre was reg gesit, Ek hêt my klaar gemaak, alles reg gekry. My kaartjie was die mees belangriste ding van die dag. Ek was onsteld oor die weer! Ek wou sonskyn gehad hêt. Weg was ons, Die vars reuk van die reën water in die lug, Die pad wat so vol was, dit hêt my behoorlik gelukkig gemaak! Toe ons by die stadion opdaag, was dit so vol, Al die meiseies wat Justin Bieber orals op hulle hêt. Dit was pragtig om te sien. Die lyn om in te gaan was baie lank, maar wat kon ek doen? Ek moes daar staan vir vuur ure in die reën. Toe ons in gaan, toe kom die son uit, die pragtige blou lug was sigbaar. 
Die lug van binne die stadion.

Ons was binne, uitendelik! Ek hêt gaan sit. Die opening dade was Locnville, Ook my gunstellinge! Ek was so opgewonde toe ek hulle sien. Nie lank na dit nie, was dit tyd vir Justin Bieber om op te tree, Almal in die stadion het begin sy naam skree! "Justin, Justin, Justin!" Dit was wonderlik om te hoor! Almal so vriendlik met mekaar net oor die seun. Toe begin die aftel, Almal hêt saam getel. Toe ons kom by nommer fyf, Toe begin ek skree en spring!

"Let's Do This!" Dit was die woorde wat uit Justin Bieber se mond gekom hêt toe hy daar gestaan hêt en vir ons aan gekyk hêt. Ek sal die dag nooit vergeet nie, Dit was magiese.



Die einde van 'n ongelooflike aand.

2 opmerkings:

  1. Enkele opmerkings:

    1. die dag vir - die dag van...
    2. opgewonde, Jy - opgewonde. Jy...
    3. op ons stadion - in ons stadion
    4. reën met 'n ë (alt 137)
    5. my ontbyt geeët hêt nie. - my ontbyt eet nie. (het is sonder 'n ê en geëet se deelteken is op die middelste e)
    6. klere - sonder die ê
    7. mees belangriste - belangrikste
    8. Die lyn - Die ry
    9. vuur ure - vier ure
    10. Die opening dade - ?
    11. na dit - daarna
    12. het begin sy naam - het sy naam begin...
    13. vriendlik - vriendelik
    14. ons aan gekyk hêt - vir ons gekyk het.
    15. magiese - magies.

    AntwoordVee uit
  2. Ek sal nooit kon raai dat jy soe mal oor Justin Bieber is! Baie oulikke blog Taahirah!! Ek het daar van gehou om jou blog te lees!

    AntwoordVee uit