Vrydag 13 September 2013

Hulle noem my Locnville se grootste "Fangirl"

Locnville is een van suid Afrika se grootse bekendes. Hulle is identiese tweeling broers. Locnville produseer hul eie musiek en sing ook. Die tweelinge is baie suksesvol en maak nog steeds naam vir hulself.
Op die 17 Augustus van die jaar, het hulle op Twitter gesê dat hulle tekenings gaan doen in Canal Walk.
Ek het net geweet dat ek dit nie kon miss nie, ek moes daar wees om hulle te ontmoet en sodat hulle my albums kon teken, en ek 'n foto saam met hulle kan vat.
Tyd het gekom, Ek was verbaas met myself dat ek so kalm was, maar ja, hulle is net mens. Ek het my drie albume op die tafel neer gesit vir hulle om te teken en Andrew (die een broer) het gesê "Wow! I love that!"
Toe hulle kla geteken was, het ek by hulle gaan staan om my foto te kry, Dit was snaaks, die meisie wie die foto gevat het, was nie bewus oor hoe die foon se kamera werk nie, so sy het 'n bietjie lank gesukkel maar uitendelik reg gekry. Ek hou nie van my foto's met hulle nie, hulle lyk pragtig in dit, maar nie ek nie. Haha. So ek hoop volgende keer dat ek beter sal lyk in my foto met hulle.
Dit was baie gaaf van hulle om my weer laat terug gekom het vir 'n noge foto, van die eerste een was verwaag. Ek het dit geniet om met hulle te gesels, hulle is baie onstpannig en oulik. :)
Locnville besig om te teken.

My CD! :)

Al drie CD's wat hulle vir my geteken het.

Die eerste foto met hulle wat nie reg uit gekom het nie.

Ek en Locnville. Hahahaha!

Vrydag 06 September 2013


Dit was 'n reënerige Woensdag oggend. Die dag was uitendelik hier. Die dag vir Justin Bieber se konsert hier in Kaapstad, op ons stadion. Ek was so opgewonde, Jy sal nie glo hoe opgewonde ek was nie. Die reen op my venster was so sterk, asof dit my venster kon gebreek hêt. Ek wou nie eens my ontbyt geeët hêt nie. My klêre was reg gesit, Ek hêt my klaar gemaak, alles reg gekry. My kaartjie was die mees belangriste ding van die dag. Ek was onsteld oor die weer! Ek wou sonskyn gehad hêt. Weg was ons, Die vars reuk van die reën water in die lug, Die pad wat so vol was, dit hêt my behoorlik gelukkig gemaak! Toe ons by die stadion opdaag, was dit so vol, Al die meiseies wat Justin Bieber orals op hulle hêt. Dit was pragtig om te sien. Die lyn om in te gaan was baie lank, maar wat kon ek doen? Ek moes daar staan vir vuur ure in die reën. Toe ons in gaan, toe kom die son uit, die pragtige blou lug was sigbaar. 
Die lug van binne die stadion.

Ons was binne, uitendelik! Ek hêt gaan sit. Die opening dade was Locnville, Ook my gunstellinge! Ek was so opgewonde toe ek hulle sien. Nie lank na dit nie, was dit tyd vir Justin Bieber om op te tree, Almal in die stadion het begin sy naam skree! "Justin, Justin, Justin!" Dit was wonderlik om te hoor! Almal so vriendlik met mekaar net oor die seun. Toe begin die aftel, Almal hêt saam getel. Toe ons kom by nommer fyf, Toe begin ek skree en spring!

"Let's Do This!" Dit was die woorde wat uit Justin Bieber se mond gekom hêt toe hy daar gestaan hêt en vir ons aan gekyk hêt. Ek sal die dag nooit vergeet nie, Dit was magiese.



Die einde van 'n ongelooflike aand.