Vrydag 30 Augustus 2013

Die jong stêrre laat my baie dink!

Ek is net 'n geowne tiener meise, wat daarvan hou om beroemde mense te leer ken, Ek het baie guntstelling bekende stêrre en dit is ook die rede waarom ek oor beroemde mense gaan blog. Terwyl ek hier sit en tik, luister ek na Justin Bieber, Ja, jy het reg gelees, Die prince van pop musiek, is dit nie so nie? Hy het soveel klein meisies se harte gesteel met sy mooi hare en sy goeie stem. Hy is maar net nientie jaar oud maar mese van alle ouderdomme ken hierdie jong man. Vir my, is dit 'n baie vreemd lewe en die tipe lewe wat 'n persoon nooit sal verstaan nie. Om te dink dat daar soveel jong mense is wat hierdie lewe lei! Die beroemde kinders kan nie skool gaan of uit gaan soos gewone tieners nie en hulle persoonlike lewens is saam met hul werk lewe uit gedeel vir die wêreld. Dit is regtig iets om aan te dink, of hoe?
Hier is 'n foto van Justin Bieber, as jy nog sit en wonder wie hy is.